Marabu Onthaallokaal

Marabu Onthaallokaal

Die Marabu-onthaallokaal is gebou deur onderwysers, leerlinge, ouers, borge, en vele barmhartige samaritane en word in 2006 in gebruik geneem saam met die herdenking van die skool se 50ste verjaarsdag.

Ons Gasvryheid-leerlinge gebruik ook die lokaal om hul Restaurantoggende, -middae en -aande aan te bied. Die Marabu het dus ‘n volledige toegeruste kombuis onder asook in ‘n inloopyskas.

Indien u enige navrae het, of belangstel om die Marabu-saal te huur skakel gerus vir: Mev. Reinette Londt: 079 897 4823 of 012-379 3955.