Registreer U kind hier

Inskrywings 2017


Die departement vereis dat alle graad 8-inskrywings vanjaar elektronies via die internet moet geskied. Dit behels dat ouers eers op die stelsel moet registreer (11 – 18 April) en dan vanaf 19 April tot 1 Junie, elektronies moet aansoek doen.
U moet egter steeds die meegaande dokumentasie per hand voltooi en binne twee weke na u elektroniese aansoek, aan die skool van u keuse besorg. Die webadres vir die registrasie en aansoeke is: http//:www.gdeadmissions.gov.za.
Daar is ‘n geheuestokkie voorberei vir u waarop die hele proses stap vir stap uiteengesit word. U kan die skool kontak om een te bekom. Indien u egter probleme in die proses ondervind kan u aansoek by die skool self kom doen. Ons sal ‘n fasiliteit beskikbaar hê, asook iemand om u by te staan om die registrasie en die aansoek te doen.

Kliek op die skakel hieronder:
https://www.gdeadmissions.gov.za/

Ons Skool

Op 18 Januarie 1956 word die skool amptelik geopen met 'n leerlingtal van 283.  

Tot Augustus 1960 word tydelike asbesgeboue op die hokkieveld onder Weirstraat gebruik as die skoolterrein.
 
Lees meer

D6 Kommunikeerder

Laai die kommunikeerder hier af.

Kliek hier

Kontak Ons

Hoërskool Tuine
Tel nr: 012 379 6181 / 012 379 0410
Faks nr: 012 377 3899 / 086 564 4155
E-posadres: admin@hstuine.co.za (Administrasie)
Adres: 255 Bornmanstraat, Pretoria Tuine, South Africa

Layout Type

Presets Color

Background Image