Ons skool se kortlikse geskiedenis.


Op 18 Januarie 1956 word die skool amptelik geopen met 'n leerlingtal van 283.  
Skool word geopen
Tot Augustus 1960 word tydelike asbesgeboue op die hokkieveld onder Weirstraat gebruik as die skoolterrein.
  Nuwe skool gebou
In die 1960's vind verskeie ontwikkelings plaas; die drie verdieping hoofgebou word betrek, die rugby en tennisbane word gebou.
In 1973 word die boonste rugby veld se pawiljoen ingewy.
In die laat 1980’s word die hoofpawiljoen gebou om tydens atletiekbyeenkomste te gebruik.
 Nuwe pawiljoen
In 1996 vier ons die skool se 40ste bestaansjaar, dit is ook die jaar waarin spreiligte middag-aand sportgeleenthede moontlik maak.
Die Marabu-onthaallokaal word in 2006 in gebruik geneem saam met die herdenking van die skool se 50ste verjaarsdag.

Ons Skool

Op 18 Januarie 1956 word die skool amptelik geopen met 'n leerlingtal van 283.  

Tot Augustus 1960 word tydelike asbesgeboue op die hokkieveld onder Weirstraat gebruik as die skoolterrein.
 
Lees meer

D6 Kommunikeerder

Laai die kommunikeerder hier af.

Kliek hier

Kontak Ons

Hoërskool Tuine
Tel nr: 012 379 6181 / 012 379 0410
Faks nr: 012 377 3899 / 086 564 4155
E-posadres: admin@hstuine.co.za (Administrasie)
Adres: 255 Bornmanstraat, Pretoria Tuine, South Africa

Layout Type

Presets Color

Background Image